Home page > Enrollment and Curriculum > Easy to Read Encyclopedia > Books > Afrikaans translations of : Dr Joshua David Stone’s “Easy to Read (...)
View this article in PDF format

Afrikaans translations of : Dr Joshua David Stone’s “Easy to Read Encyclopedia of the Spiritual Path:” Studying the ABC’s of “Integrated Ascension!”

Siel Psigologie: Die Sleutel tot Bestyging

Deur Dr Joshua David Stone

’n Psigologie rakende die aspekte van die Gees en Siel. Moderne Psigologie handel eksklusief met die persoonlikheid, waar Siel Psigologie revolusionêre nuwe tegnieke voorsien vir self heling en bestyging realiteit. Hierdie is een van mees omvattende en duidelikste boeke ooit geskryf op hierdie onderwerp - en is ook gewaarborg om een van die beste self help boeke te wees op die onderwerp wat jy nog ooit gelees het!

Price: Email book: €7.50